Hier is 'n paar skakels wat jy kan besoek, as jy dalk nog 'n paar voorstelle het epos ons asseblief.
Die Voortrekkers: Die beweging waaraan ons behoort.
Staatmakers: Die Voortrekkers se plan vir mense tussen 18 en 35-jaar-oud
Lunsklip: 'n Selfbehoudkamp vir senior verkenners...wees meer!
Facebook: Die Uysbere is individiueel en as 'n groep op Facebook, sluit by ons aan!