Staatmaker mans, neem
asseblief kennis dat die korrekte Staatmaker dasse beskikbaar is by die
Voortrekker depot. Indien jy die das met die drukfout aangekoop het, kan jy dit
gaan omruil by die depot. Indien daar enige navrae is, kontak gerus die
Adjunkhoofskakeldraer Andries Saaiman by 082 588 1886 of andriess@africon.co.za.